Vlag van Kasakstan

Vlag van Kasakstan
Vlag van Kasakstan
Vlag van Kasakstan
Bynaam Қазақстан Республикасының мемлекеттік туы
Gebruik Burgerlike- en staatsvlag en vaandel Burgerlike en staatsvlag en -vaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 4 Junie 1992[1]
Ontwerp ’n Goue son-en-arend-motief in die middel van ’n eenvoudige blou baan met ’n vertikale ornamentele patroon op die vlagpaalkant.
Ontwerp deur Shaken Niyazbekov
Wisselvormvlag van Kasakstan
Wisselvormvlag van Kasakstan
Gebruik Staatsvaandel Staatsvaandel
Verhouding 1:2
Ontwerp Die vlootvaandel in die skildhoek op ’n vlootblou vlag.

Die nasionale vlag van Kasakstan is op 4 Junie 1992 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n goue son-en-arend-motief in die middel van ’n eenvoudige blou baan met ’n vertikale ornamentele patroon op die vlagpaalkant.

  1. (en) "Kasakstan". Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Januarie 2020. Besoek op 9 April 2021.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search